Bejaardes

Albow Gardens Bybelstudie

Bybelstudie

Albow Gardens is ’n projek van die stadraad wat lae koste behuising bied. Hier woon ’n diverse groep mense saam waarvan meeste werkloos is, of ’n minimale inkomste het. Die bybelstudies word hoofsaaklik aan vroue aangebied.

Lees meer

Huis Zonnekus

Ouetehuis

As jy 'n passie het vir ouer persone, is hierdie die plek om by betrokke te raak.

Lees meer