Batavia str 3, Bloubergstrand - Tel nr: 021 554 1290 - Faks nr: 086 591 5147 - E-pos: ngkblouberg@mweb.co.za

Tuis Wie is Ons? Erediens Bedienings Jeug Groepe Aktueel Kontak

Eredienste

08h30             Gesinsdiens met Jnr Kategese    
10h00             Erediens                                                       
17h30             Jeugdiens met Snr Kategese       
19h00             Aanddiens   

Geen 08h30 & 17h30 tydens die Jun/Jul  en Des/Jan skoolvakansies
Geen 17:30 diens tydens langnaweke en alle skoolvakansies

Die preke van die 10:00 en 19:00 eredienste word elke week opgeneem. U kan hierdie preke bestel by die kerkkantoor
teen R10 per preek of u kan u eie CD of geheue stokkie bring en dan is dit gratis.

Preke beskikbaar via Dropbox

Die preke is nou beskikbaar deur gebruik te maak van die gratis program Dropbox. Dit skep 'n leêr op jou rekenaar wat jy met die ander mense kan deel oor die internet. Klik op die skakel hieronder vir die instruksies oor hoe om dit af te laai en te gebruik. Indien jy sukkel, kontak vir Franselene by kommunikasie@ngkbloubergstrand.co.za

Get Started - Dropbox


Preekbeurte

PREEKBEURTE
T – Thinus Britz             E – Elmarie Dercksen            M – Marietjie  Steyn        N – Niel Steyn

 

08h30

10h00

17h30

19h00

Opmerkings

01/10/2017

M

M

T

T

Doop 10:00

08/10/2017

E

E

M

M

 

15/10/2017

E

E

T

T

 

22/10/2017

T

T

M

M

Senior Jeug Kamp

29/10/2017

M

M

E

E

Deurkollekte: Bright Star

05/11/2017
FS
FS
T
T
Hervormingsfees: Prof Fanie Snyman; Nagmaal 08:30 & 10:00
12/11/2017
M
E
-
M
08:30 Jnr Jeug Afsluiting; 19:00 Snr Jeug Afsluiting, Finalejaars Geloofsbelydenis & Nagmaal
19/11/2017
T
T
-
E
Deurkollekte: Albow Gardens
26/11/2017
T
T
-
M
Kerssangdiens 10:00
03/12/2017
T
T
-
E
 
10/12/2017
-
E
-
M
 
17/12/2017
-
M
-
N
 
24/12/2017
-
M
-
M
Deurkollekte: Kospakkies & Gesiggies
25/12/2017
M
M
-
-
Kersfeesdienste: 08:00 & 09:30; Deurkollekte: Kospakkies & Gesiggies
31/12/2017
-
T
-
T
 
07/01/2018
-
T
-
E
 
14/01/2018
-
E
-
T
 
21/01/2018
M
M
-
E
Kategese begin; Junior Jeug Groot Groep
28/01/2018
T
T
-
M
 

 

 

Afkondigings

01 Okt 2017
24 Sep 2017
17 Sep 2017
10 Sep 2017
03 Sep 2017
27 Aug 2017
20 Aug 2017
13 Aug 2017
06 Aug 2017