Batavia str 3, Bloubergstrand - Tel nr: 021 554 1290 - Faks nr: 086 591 5147 - E-pos: ngkblouberg@mweb.co.za
Tuis Wie is Ons? Erediens Bedienings Jeug Groepe Aktueel Kontak

KATEGESE:

08h30 – 09h30        Juniors: Voorskool tot Gr 6
17:30 - 18:00         Seniors: Gr 7 tot 10
17:30 - 18:00         Belydenisklas: Gr 11

Junior Jeug

Ons Junior Jeug bediening dek ouderdomme van 3 tot 12 jaar in.  Ons probeer ons kinders blootstel aan ‘n verskeidenheid geleenthede en dit sluit Sondagskool, Vrydag klubaande en Uitreike in.

Junior Jeug Leier: Carina Howard

Kategete:

3-4 jaar – Joyce Truter
5-6 jaar (Gr. R)– Carina Howard
Gr. 1 – Kara Hutten
Gr. 2 – Marelise Brand
Gr. 3 – Hanri Smits
Gr. 4 – Yolandi Aucamp
Gr. 5 – Helen du Toit
Gr.6 – Christiaan Sharp

Senior Jeug

Ons worship, ons kuier, ons kamp, ons kuier, ons leer, ons vergeet, ons bedien, ons bou, ons vergewe, ons het life, ons het vrede, ons is goedhartig. Almal is welkom !!! Kom en wees deel van die jong  gemeenskap van groeiende gelowiges!

Senior Jeug Leier: Lorraine Jonker

Kategete:

Gr. 7 – Charné Pretorius
Gr. 8 – Anica Janse van Rensburg
Gr. 9 – Lorraine Jonker
Gr.10 – Vickey de Villiers
Gr 11 – Stephan de Villiers