Voeding

Kospakkies

Nie-bederfbare kos vir gesinne

Dis een van die oudste gemeenskapsprojek in ons gemeente en voorsien weekliks basiese kosvoorrade aan gesinne in ons omgewing.

lees meer

Gesiggies

Toebroodjies by Laerskool Tygerhof

Gesiggies is ’n voedingsprojek by Tijgerhof Laerskool waar toebroodjies daagliks aan behoeftige kinders gegee word.

lees meer


Gemeenskapsete

Weeklikse aandete vir haweloses

Ons visie is om verhoudings te bou deur mekaar in die oë te kyk oor ’n bord kos. Hier gaan dit nie oor kos uitdeel nie, dit gaan oor saam eet.

lees meer