"Al wat van belang is, is geloof wat deur die liefde tot dade oorgaan." Gal 5:6b

Ons nooi jou graag na ons eredienste op Sondae: 08:30, 10:00 & 18:00
Skakel 10:00 in op ons Youtube kanaal as jy nie die diens by die kerk kan bywoon nie.

Wat is nuus?

Ons hou Konsert!

Die geleentheid beloof groot vermaak en baie talent! Dagboek nou 26 Aug 2022.

12/08/2022

The Prodigal Son

Ons delf dieper in die gelykenis om na te dink oor die betekenis hiervan vir […]

12/08/2022

Nagmaal

Nagmaal datums vir Augustus 2022.

11/08/2022
NG Kerk Bloubergstrand