Van Bach tot Vandag 14 Sep 19:00

Dis weer tyd vir ’n luisterryke orrelkonsert! Virtuoos Eon Malan speel solo’s asook duette saam met Louri Coetzee. Ons voeg ’n klarinetspeler by, asook ’n item of twee van ons eie orkes, en samesang. Kom geniet ’n heerlike kaas & wyn kuier na afloop van die program. Geen kaartjieverkope, net ’n donasie op die aand.        Deure open 18:30

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *