Koor

Ons Kerssangdiens vind hierdie jaar plaas op 25 November.  Selfs al het jy lank terug gesing is jy welkom.  Repetisies begin 16 Okt om 19:00 en dan elke Dinsdagaand daarna.

Navrae:  Elmarie 083 276 4944 / elmarie@ngkbloubergstrand.co.za

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *