Pretstap – BAIE DANKIE!

Ons Pretstap was weer eens ’n reuse sukses, en dit is alles te danke aan JULLE!!! Ons waardeer dit baie! Die inkomste vir die dag is as volg:

Pretstap inskrywings – R23925.73 (Echo Jeug)
Koffiewinkel – R2625
Pannekoek – R1800
Koeldrank & Lekkers – R1702
Boereworsrolle – R 2780
Vetkoek – R1760 (Tableview NG Jeug)
Totale Inkomste – R 34 592.73
Senior Jeug – R 8907

Hierdie getalle het ons wildste drome oortref!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *