Quiz Night

Kom toets jou algemene kennis! Spanne van tot 6 persone kan ingeskryf word om deel te neem.  As jy nie ’n span het nie, kontak die Kerkkantoor, of daag net op! Ons sal jou indeel 😊. R50 pp inskrywingsfooi, dit sluit sop en sjerrie in. Jy is welkom om jou eie wyn of nog iets te drinke saam te bring.

Afdelings:

Sport, Kuns, Musiek, Flieks, Bybel (slegs uit Genesis & Handelinge).

Inskrywingsvorms is beskikbaar in die voorportaal of by die kerkkantoor. Inskrywings kan na Franselene gestuur word by kommunikasie@ngkbloubergstrand.co.za of by die Kantoor ingegee word voor Don 25 Jul 2019.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *