Kerk Breakfast Run

Ons is baie opgewonde om ons eerste motorfiets saamtrek te hou in baie jare! Ons vertrek om 08:00 vanaf die kerk en eet ontbyt by Grille Shack net buite Gordonsbaai op die R44.

Laaste besprekings moet teen Woensdag 7 Okt gedoen wees om die getalle vir die restaurant te gee. Ons sal Donderdag die roete aanwysings op die Whatsapp groep stuur.

Bespreek asb. op Whatsapp (065 972 8215) met “BIKE – Jou naam” s

Navrae: Thinus Britz 082 603 5508

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *