16 Days Campaign

16 Dae van Aktivisme teen geweld teen Vroue en Kinders

Ons bou voort op ons belofte in 2019, want geweld raak al hoe meer. Ons omgewing moet kennis neem hiervan, daarom ons vreedsame protes (mans, vroue & kinders) by Marine Circle.

25 Nov tot 10 Des 2020 – Weeksoggende van 07:00 tot 08:00 in swart geklee. Onthou jou masker.

Navrae: thamar@ngkbloubergstrand.co.za / kommunikasie@ngkbloubergstrand.co.za

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *