Pleegsorg Uitreik

Bless my Bag se volgende uitreik word beplan vir Januarie 2021. Ons wil graag al die pleegmammas in Ysterplaat seën met ‘n mooi handsak. Hierdie onselfsugtige diens om kinders in te neem en te versorg soos hul eie is in enige omstandighede moeilik, maar veral na die grendeltyd.

Skenkings kan by die kerkkantooor op Dinsdae en Donderdae afgelewer word of op Sondae by die 10:00 en 18:00 dienste.

Navrae: thamar@ngkbloubergstrand.co.za

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *