Ons eredienste in die kerkgebou is voorlopig gekanselleer. Ons gaan voort met video preke wat op ons Youtube kanaal en webwerf gelaai word.