Eredienste is weer oop

Ons is weer oop vir eredienste in die kerkgebou. Volgens die huidige COVID-19 beperkings mag ons slegs 50 mense per diens toelaat. Die saal is steeds beskikbaar vir gesinne met kinders, indien u dit verkies. Geen besprekings is egter nodig nie. By die deur sal ons temperatuur neem en die bywoningsregister voltooi.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

NG Kerk Bloubergstrand