Ons gemeentebrief het ‘n nuwe baadjie gekry! Julle sou dit alreeds per e-pos ontvang het. In dit kry julle die jongste nuus oor die kategese , Vonkelfees en ander hoogtepunte vir die res van die jaar, maak ook ‘n stuk van die bedieningshart van ons leraars. Soos elke jaar is Oktober ook weer tyd vir ons spesiale tiende-maand dankoffer.
Nuutste Gemeentebrief https://mailchi.mp/…/nuutste-gemeentebrief-september-2021