Bless My Bag

“If every woman would only know how much she mattered”

Hierdie jaar tydens die 16 Dae van Geen Geweld teenoor Vroue en Kinders (25 Nov – 10 Des), help ons saam met Hope House Counselling Centre ‘n verskil maak. Ons gee handsakke aan vrouens wat slagoffers is van huishoudelike geweld. Ons herinner hulle hiermee dat hul nie alleen is nie, en dat daar ander vrouens is wat aan hulle dink in hierdie moeilike tyd. Ons het asb. julle hulp nodig met:

  • Tweedehandse SKOON handsakke wat soos nuut lyk,
  • ‘n pakkie sanitêre ware
  • deodorant
  • klein pakkie sneesdoekies
  • “lip ice”
  • “handsanitiser”

Ons het altyd ‘n tekort aan “lip ice” en “handsanitiser”. Skenkings kan by die kerkkantoor afgelewer word.

Navrae: Thamar Jacobs – thamar@ngkbloubergstrand.co.za / 021 554 3268

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

NG Kerk Bloubergstrand