Marinda Engelbrecht

Ons is baie opgewonde oor Marinda Engelbrecht se kuier by ons Vonkelfees! Kaartjies is R100pp en sluit ‘n koffie & koeksister in. Na afloop hiervan kry ons dominees kans om elkeen ‘n koek te versier. Die gehoor gaan die beoordeling doen, so koop nou jou kaartjie!

Koop kaartjies na die eredienste of aanlyn op ons webwerf.

Ons het verskeie stalletjies in die saal (boeke, serpe, fotorame, vintage klere, handgemaak & tuisgebak en ‘n koffiewinkel). Enige skenkings van hierdie items is welkom!

Navrae: franselene@ngkbloubergstrand.co.za

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

NG Kerk Bloubergstrand