Nuus

05
Mar

Poppies

Ons Poppie projek is baie goed op dreef! Baie dankie aan almal wat lekker saam brei! Vir meer inligting gaan kyk op ons webwerf by Bedienings, Kinders, Poppies

03
Mar

Pretstap – BAIE DANKIE!

Ons Pretstap was weer eens ’n reuse sukses, en dit is alles te danke aan JULLE!!! Ons waardeer dit baie! Die inkomste vir die dag is as volg: Pretstap inskrywings […]

16
Oct

Kuns & Klavier

Stefan Jacobs hou sy eerste solo-kunsuitstalling! Hy is reeds wêreldbekend vir sy fantastiese skilderye van die wildlewe van Afrika. Gaan kyk gerus na sy Facebook-blad vir ‘n voorsmakie. Die tema vir […]

02
Oct

Koor

Ons Kerssangdiens vind hierdie jaar plaas op 25 November.  Selfs al het jy lank terug gesing is jy welkom.  Repetisies begin 16 Okt om 19:00 en dan elke Dinsdagaand daarna. […]

14
Sep

Gemeente Brief – 10de Maand

Dis lente. So ‘n lente het ons lank laas gehad. Rietvlei is vol, die koring en canola lande is pragtig. Orals is dit nat en groen en die lelies staan […]

06
Sep

Van Bach tot Vandag 14 Sep 19:00

Dis weer tyd vir ’n luisterryke orrelkonsert! Virtuoos Eon Malan speel solo’s asook duette saam met Louri Coetzee. Ons voeg ’n klarinetspeler by, asook ’n item of twee van ons […]

24
Aug

Ghrizelda Grootboom 26 Aug 18:00

Die merkwaardige Ghrizelda Grootboom gaan eerskomende Sondagaand 26 Augustus by die 18:00 aanddiens haar getuienis met ons deel. Haar verhaal begin toe sy op 9 jarige ouderdom deur ‘n bende […]

1 2