In die kieslys, kan u Kos in Covid-19 uit die lys kies.
Volg die stappe:
• Installeer Snapscan op jou selfoon
• Maak die toepassing oop
• Skandeer die kode
• Tik die bedrag in
• Tik ’n verwysing in WAARVOOR die betaling is
• Druk die BETAAL knoppie
• Tik jou pinkode in
• Transaksie sal dan verwerk word en jy sal bevestiging ontvang.