Funksies

Vonkelfees - Herman Lensing

Herman Lensing hou ‘n kosdemonstrasie in die kerk op Saterdag 14 Aug 2021 om 11:00. Kaartjies is R100pp en sluit koffie en ‘n koeksister in (nie die kos wat hy maak nie).

Kaartjies kan op Sondae na die eredienste gekoop word of voltooi die aanlyn vorm hieronder. 

Betaling:
  • Elektroniese betaling in die kerk se bankrekening
  • Snapscan, kies “Vonkelfees” op die kieslys
  • Kontant
Navrae: 

    Sodra die betaling ontvang is, word die kaartjie na jou selnr gestuur met Whatsapp.