Kruishuis

Kontakbesonderhede

Renette Boucher – boucher.renette@gmail.com / 082 414 1320

 

 

Beskrywing / Storie van die projek:

Kruishuis bied ʼn ruimte vir persone wat om verskillende redes onverwagse slaggate in die pad getref het. Dikwels het hierdie persone tydelike uitkoms nodig terwyl hulle weer op hulle voete kom. By kruishuis leef en eet en bid hierdie persone saam en kry hulle die geleentheid om hul selfvertroue te herwin om weer die lewe voluit aan te pak. Ons ervaar hoe die gemeenskap ʼn wonderlike manier is om hiermee te help.

Huidige behoeftes / Hoe om betrokke te raak:

  1. Bid asseblief vir die mense in die huis
  2. Dra by tot die maandelikse kruideniersware
  3. Ondersteun die huis finansieel