Pretstap

Pretstap & Basaar

27 Feb 2021

  • Ons hou weer Pretstap en Basaar! Hou Saterdag 27 Februarie 2021 oop en kom kuier saam!

Ons afstande vir pretstap is 3km, 5km, & 8km. Inskrywings sal binnekort aanlyn gedoen word.

Die fondse is ten bate van Isibindi Initiatives.

Daar is stalletjies met heerlike kos en koeldrank beskikbaar na die tyd as almal moeg gestap is, asook lekker speelplek vir die kinders.

As jy wil help by ‘n stalletjie, kontak asb vir Franselene.