Ons ondersteun verskeie sinodale projekte van die NG Kerk. Ons doen dit deur maandelikse deurkollekte na ons eredienste. Om te sien wanneer ons deurkollektes is, gaan na die kalender op die hoof menu.
- Magdalena Huis
- Alta du Toit Nasorg
- Nasionale Instituut vir Dowes
- Innovation for the Blind (vroeër Instituut vir Blindes)
- Jan Kriel Instituut
- Missie Japan