Stefan

Stefan het in Namibië groot geword en het teologie by die Universiteit van Stellenbosch studeer. Hy is sedert 2019 by NG Kerk Bloubergstrand betrokke. Hy is in 2020 gelegitimeer  en is vanaf 2021 as Proponent by die gemeente aangestel. Hy is verantwoordelike vir die jongwerkende bediening, sel groepe en die aanlyn bediening in samewerking met Franselene. Hy is tans besig om verder te studeer in die studie rigting van Kliniese Pastoraat. Wanneer hy nie werk nie is hy lief vir gedigte skryf en saam met vriende en familie kuier.

NG Kerk Bloubergstrand