Echo Jeugontwikkeling
Jeug
Ons bied ‘n ondersteuningsisteem aan jongmense tussen 18 en 25jr, wat aan hulle die geleentheid gee om hulle plek in die samelewing te vind.
Lees meerFoundation Backbone
Leierskap Program
Deur uitstappies, kampe en ander aktiwiteite bemagtig ons jongmense om ’n verskil in hul skool en omgewing te maak.
Lees meer