22 Jun Verlof In die helfte van die jaar raak dinge bietjie rustiger. Dis dan tyd vir ons personeel om ook ‘n breek te vat. Ons sien uit na die derde kwartaal!
10 Jun Hulp by Albow Gardens Kinders Ons is opsoek na iemand om te help met die seuns by Albow Gardens asb.
10 Jun Eredienstye Ons het slegs 10:00 en 18:00 dienste tydens die skoolvakasie vanaf 26 Junie to 17 Julie 2022.
30 May Sop & Broodjies BMD nooi graag ons ouer mense na ‘n heerlike kuier-oggend op Woensdag 8 Junie 2022.