By Isibindi poog ons om plekke en ruimtes te skep waar jongmense uit moeilike of benadeelde agtergronde deel kan word van ‘n gemeenskap en die ondersteuning het om met moed hul doel en passies na te streef. By Isibindi streef ons daarna om ʼn familie te wees vir die wat ʼn plek soek om te behoort.