
Eeufees Gedenk Versameling Wyne
Ons bied ’n eksklusiewe kans om deel te wees van die Toekomsfonds deur ’n fyn bottel wyn aan te koop teen R500 per bottel.
Spesiale bottels vir veiling: Sekere bottels word uitgelig en gehou vir ’n bie-proses. Skryf jou naam en jou bod op die lys, en oor ’n maand word die bottels tydens die Kerssangdiens aan die hoogste bieër toegeken.

eeufees kerk print (2 van 3 reeks)
“Die Here sal jou altyddeur lei; selfs in dor streke sal Hy in jou behoeftes voorsien. Hy sal jou sterk maak. Jy sal wees soos ‘n tuin met volop water, soos ‘n fontein waarvan die water nie opdroog nie.”
Jesaja 58:11

Eeufees – dade
nataniël in concert



Eeufees – geloof Blouberg kerkfamilie-fees
Blouberg Kerkfamilie-fees, 29 Augustus 10:00-15:00
Om 11:00 vind die onthulling van die Toekomsdroom-projek plaas. Kom kyk hoe die lint geknip word, gee jou bydrae vir nalatenskap en skryf jou naam op die doek!
Bring die hele familie en al die vriende en kom vier saam met ons! Pak ‘n piekniekmandjie of bring jou braaivleis en bykos en drinkgoed. Ons verskaf die kole en koffie sal te koop wees.
Bring jou mylpaal en vreugde saam met gebak en ons vier saam met jou! ‘n Verjaarsdag, herdenking, remissie of bevordering – maar het jy al hiervoor partytjie gehou? Bring enige gebak (soet of sout, klein of groot) en ons hou saam met jou fees. Gebak word te koop aangebied ten bate van die Toekomsfonds.
Dis ook speletjiesdag! Pret vir die kinders (en ook die grootmense) die hele dag lank: basaarspeletjies vir die kleintjies en ook pret vir almal met boeresport.
eeufees toekomsdroom










Eeufees - liefde
as time goes by

Join us for a night of music on love, spanning a hundred years. The prowess of composers from Gershwin to Torr is on show.
Elmarie Dercksen and Nicol Viljoen have been an unconventional duo for thirty years. They chose this event to launch their unique album on all platforms.
As Time Goes By is suitably titled after a favourite song, but expect one after the other.
The music is improvisational enough to make it jazzy, but easy on the ear. Stylish and elegant but still relaxed and entertaining, this is the perfect winter night out.
Please join us for the afterparty in the hall where homemade Soup and and Soup-upsized combos will be served.


Eeufees - basaar















