Ons bied ’n eksklusiewe kans om deel te wees van die Toekomsfonds deur ’n fyn bottel wyn aan te koop teen R500 per bottel en jou naam op die Toekomsfonds bord te kry
Spesiale bottels vir bieë: Sekere bottels word uitgelig en gehou vir ’n bie-proses. Skryf jou naam en jou bod op die lys, en oor ’n maand word die bottels tydens die Kerssangdiens aan die hoogste bieër toegeken.
Hieronder die veilings wyne:










Hieronder die gedenk versamelings wyne:


























































































